top of page
Dr Marius Simons
Dosent: Wiskunde-onderwys
Dr Marius Simon is tans 'n dosent in Grondslagfase Wiskunde en in die Metode van Wiskunde in die Senior Fase in die Skool vir Natuurwetenskappe en Wiskunde Onderwys aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy navorsingsbelangstelling is in die ontleding van leerders se maniere om met skoolwiskunde te werk deur gebruik te maak van etnometodologie en die wetenskapsosiologie
123-456-7890
bottom of page