top of page
Cuan Esbach
Projek Administrateur
Cuan Esbach bestuur al Ledimtali se digitale bates, insluitend die Ledimtali-webwerf. Hy is verantwoordelik vir die verskaffing van tegniese ondersteuning oor alle aspekte van die projek, insluitend die oudiovisuele opnames van Ledimtali Workshop Institutes en skakeling met Onderwysers verbonde aan die Ledimtali-projek.
bottom of page